Leerders van Laerskool Dr Havinga deel hulle planne vir die Kersvakansie. “Ek kan nie wag vir die vakansie nie! Want dan is leer vir die eksamen verby. Daar is dan tyd om saam my Pa te swem en te ...
Moenie klere inpak wat jy weet jy nie gaan dra nie. Jy wil dalk op jou beste lyk, maar is jy seker daardie hoë hakke en dik jas is nodig vir ’n vakansie by die see? Maak seker jy beplan voor jy begin ...
DIE volgende wenke aan die ouers van matrieks wat nou hard studeer, en wat reeds beplan aan daardie ‘uithaak’-vakansie aan die einde van die jaar, is deur Afrikaans.com aan die South Coast Fever ...